DAAR'S 'N DIERBARE KRUIS, WAAR MY HEILAND BEWYS DIE LIEFDE WAT HY VIR MY HET; DAAR IS ALLES VOLDAAN EN DIE VYAND VERSLAAN, DAAR WORD EK VAN SONDE GERED. BY DIE KRUIS, BY DIE KRUIS WIL EK BLY, TOT DIE STRYD HIER BENEE IS VOLSTRY TOT EK EENS IN DIE HEMEL SAL WOON, DAAR VERWISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON! O DIE DIERBARE KRUIS, WAAR DIE UITERSTE PRYS DEUR KOSBARE BLOED IS BETAAL; DAAR IS SMARTE GELY EN VERSOENING VERKRY WAAR JESUS OORWINING BEHAAL. BY DIE DIERBARE KRUIS SAL ONS LOFLIED VERRYS, TOT EENMAAL DAARBO OM DIE TROON; WANT EENS IS ONS TUIS IN DIE VADER SE HUIS, DAN WISSEL ONS KRUIS MET 'N KROON Mel : George Bennard 1913 [OLD RUGGED CROSS] Text: George Bennard 1913 "On A Hill Far Away" Afrikaans: "Daar's 'N Dierbare Kruis" Web : http://www.liederschatz.net